Amightywind African

2:45:24
Ons Vier Elisheva Eliyahu se Verjaarsdag en AmightyWind Bediening se 30ste Herdenking - Deel 2
Ons Vier Elisheva Eliyahu se Verjaarsdag en AmightyWind Bediening se 30ste Herdenking - Deel 2 Amightywind Afrikaans 8 Views • 3 months ago

⁣Ons Vier Elisheva Eliyahu se Verjaarsdag en AmightyWind Bediening se 30ste Herdenking - Deel 2

50:28
Profetie 127 - AmightyWind Steekt de Rode Zee Over
Profetie 127 - AmightyWind Steekt de Rode Zee Over Amightywind Afrikaans 9 Views • 3 months ago

⁣Profetie 127 - AmightyWind Steekt de Rode Zee Over



Terwijl we geestelijk de Rode Zee overstaken in gebed, zodat wij
vrijheid zouden hebben van de farao die mijn leven en het leven van deze
Bediening achtervolgde, sprak GOD ALMACHTIG dit Woord voort.

Paul Hellem, was Nikomia – een geestelijke naam die gegeven werd in 2002
bijna 14 jaar geleden – YAH nam die naam weg omdat hij door de jaren
heen alleen maar “alsof aan het doen” was. Voor de afgelopen 7 jaar,
werd zijn hart harder en harder, totdat hij zich volledig tot satan
keerde. YAH heeft hem uit het Boek des Levens gewist en uit de Bediening
gewist – want ook bedreigde en bracht hij mijn leven in gevaar, en
lasterde YAHUVEH, YAHUSHUA & de HEILIGE GEEST. Nu is hij een kind
van satan in onboetvaardige rebellie, in ieder soort van kwaad, die een
geest van Izebel (Jezebel) heeft en mij dood wil hebben. Maar iedere
vervloeking die hij zendt moet op zijn eigen hoofd terugkeren.

Allen die deze stap van geloof nemen en als deel van AmightyWind de Rode Zee
oversteken, zullen gezegend worden terwijl YAH de Zalving toeneemt ver
boven wat wij kunnen durven dromen of ons voorstellen. Enige zegeningen
die achtergehouden zijn geworden, mogen nu vrijelijk voortvloeien!

4:19:01
Profesie 153 - Hoor, o Israel die Groot Verdukking het aangebreek - Hellywood/Hollywood.
Profesie 153 - Hoor, o Israel die Groot Verdukking het aangebreek - Hellywood/Hollywood. Amightywind Afrikaans 150 Views • 3 months ago

⁣Profesie 153 - Hoor, o Israel die Groot Verdukking het aangebreek - Hellywood/Hollywood.


⁣ABBA YAHUVEH & YAHUSHUA HA MASHIACH (JESUS CHRISTUS) waarsku Israel
en die hele wêreld oor die Groot Verdrukking en dat ons op die brink is
van die Groot Verdrukking. Die video sluit 'n spesiale stuk in oor
Hollywood en YAHUSHUA HA MASHIACH ryk uit na die wat in Hollywood is wat
nog nie punt bereik het om teen die RUACH HA KODESH (HEILIGE GEES) te
laster nie, maar 'n kans het om na YAHUSHUA HA MASHIACH toe te kom en
weg te draai van hulle sonde. En dan die res van hulle lewe te gebruik
te ontbloot wat in Hollywood aangaan en om mense na YAHUSHUA HA MASHIACH
toe te lei. Dit was 26 jaar gelede dat Apostel en Profeet Elisheva
Eliyahu vanuit die Hemel gehoor het dat hierdie Bediening van
AmightyWind gebruik sal word om die verlore siele te bereik insluitende
akteurs, aktrises, regisseurs, musikante ens. vir die Koninkryk van die
Hemel.

Wat geprofeteer was is alles gekoppel met gehoorsaamheid.

Gehoorsaam hulle die voorwaardes?
Is Israel ‘n Heilige land? Waar hulle die grootste van die gay optogte hou!
En dit pronk in MY Gesig?!
(Elisheva: O goeiste!) O Israel, O Israel, O Israel! Julle maak MY kwaad! Julle vul MY met
grimmigheid! Julle lees die Torah gedeelte… Julle het ‘n bly-tuis bevel,
selfs onder die bedreiging van dood (was dit nog nooit voorheen so
gewees nie, sal nooit weer wees nie), maar julle vul MY met GRIMMIGHEID!
Vir julle geheime sonde — wat julle doen in die huise waarin julle
ingegrendel is!


O julle onthou die shabbatte! Julle onthou die [Toewyding] Hanukkah.
Julle onthou Sukkot. Julle het onthou —sommige van
julle —selfs Purim MAAR JULLE HET DRONK GEWORD! Julle het partytjie
gehou asof dit ‘n Mardi Gras was! Waar was die Aanbidding?!
Waar was die Lofprysing ?! O ISRAEL, O ISRAEL JULLE VUL MY YAHUVEH MET
GRIMMIGHEID! RASERNY, TOORN EN GRIMMIGHEID!


Wat? Julle dink EK het geen reg nie? Het julle Kora reeds vergeet? D
aardie seëninge wat EK gereserveer het vir Israel, was ‘n Israel wat ‘n
Heilige land sou wees —wat MY sou Aanbid en Loof en apart gestel sou
wees en ‘n voorbeeld sou wees vir die ganse aarde— en nie skaam kry daaroor nie.
Julle is so trots op die feit dat julle die Torah kan aanhaal, so trots op die feit
dat julle selfs die Tanak kan aanhaal. Baie van julle kan. Julle is so
trots op die feit dat julle julself apart stel… en ‘n kippa opsit, op
julle kop wat EK nooit beveel het nie. Dit stel julle apart.


Soos swart en wit! O julle kabaal, WEET JULLE HOEVEEL HAAT EK JULLE!
Dink julle nie dat EK sien wie agter dit alles is nie? Dink julle nie EK weet nie? EK YAHUVEH, EK, DIE VADER VAN DIE SKEPPING!


Dink julle MY Oë het blind geword omdat dit so baie duisende jare was? Dink
julle EK YAHUVEH het doof geword omdat dit so baie duisende jare was?
DINK JULLE MY ARM IS TE KORT— dat EK julle nie kan dissiplineer op ‘n
manier wat nooit voorheen gedissiplineer was nie? (Wat die tyd sal wees
van ‘Jakob se Benoudheid’.)

[Dit is] net soos MY Arm nie te kort is om julle nou te omhels nie, net soos
MY Oë nie te dof is dat EK nie nou so bewonderend na julle sal kyk nie.
MY Arms SMAG om julle weer vas te hou soos EK Abraham, Isak & Jacob
vasgehou het— soos EK MY ABSOLUTE EIE GE [LIEFDE] ENIGSTE VERWEKTE
SEUN YAHUSHUA HA MASHIACH vasgehou het. EK hou HOM nou vas —terwyl
EK hierdie Woord voortspreek uit Elisheva Eliyahu
(weereens op ‘n tyd wanneer sy oor ‘n heel ander onderwerp gebid het
en nie hierdie Woord verwag het nie .)

O Israel hou op om MY te vul met GRIMMIGHEID. Hou op om MY te vra hoekom
het die dood gekom— in die huise in —terwyl julle aanspraak maak op
Psalm 91. Is julle GEHOORSAAM aan Psalm 91?! Of is julle skaam vir die
NAAM VAN YAHUVEH?!

Antwoord hierdie vraag!
Hoekom kan hulle nie wat beweer om gelowiges van MY te wees en is, en hulself Messiaans
Joods noem— ingeënt was op die WYNSTOK YAHUSHUA, WIE die MASHIACH
is—hoekom vrees hulle om die NAAM, “YAHUSHUA” (יהושוע) te noem? En waag
dit om die Naam “Yes-hua” (ישוע) te sê? EK spel nie SY NAAM,
“Y-E–S–H–U-A”(ישוע)nie.

EK het dit keer-op-keer gesê deur hierdie Apostel & Profeet. Ek het keer-op-keer
gewaarsku en tog sal hulle nie luister nie! Selfs diegene wat beweer “ek ken
Hebreeus!” — en hulle sal selfs erken die NAAM beteken “YAH RED” !

Waar is MY NAAM in die naam Y-E-S-H-U-A(ישוע)?!
MY SEUN se naam is volgens MY NAAM, YAH! (יה)! Het YAHUSHUA (יהושוע)
nie gesê dat HY net die wonderwerke kon doen wat HY SY VADER sien doen het nie?
HY het net SY VADER se voorbeeld nagevolg! SEKERLIK dink julle nie dit was Josef nie?!
HY het gesê die HEMELSE VADER, EK IS WIE EK IS! YAHUSHUA HA MASHIACH het
gesê, “EK IS WIE EK IS!

29:24
Doen Dit Vinnig Voor Jy Sterf, Dit Is Jou Laaste Kans - Apostel Elisheva Eliyahu
Doen Dit Vinnig Voor Jy Sterf, Dit Is Jou Laaste Kans - Apostel Elisheva Eliyahu Amightywind Afrikaans 147 Views • 3 months ago

⁣Doen Dit Vinnig Voor Jy Sterf, Dit Is Jou Laaste Kans - Apostel Elisheva Eliyahu



Dit is 'n emosionele Gebed en 'n gebed wat nie weer oorgedoen was
nie in 25 jaar. Ek het 'n ope visioen gehad en ek het drie mans gesien,
en ek het hulle persoonlik geken en daar was 'n skare mense agter hulle.
Een van hulle is die ex-mede werker (Ezra/Caleb) wie in hierdie video
is, en dit is die manier hoe hy moet bid.

YAHUSHUA HA MASHIACH het my hierdie woorde gegee om te wys wat dit
is om waarlik te berou. Dit wor gedoen met trane en sorge. Dit is jou laaste
kans en dit is 'n laaste kans Bediening. Die Groot Verdrukking is amper hier,
en wat gaan jy doen? Vandag is jou dag van redding, more kan dalk te laat wees.
(2 Kor 6:2)

2:45:24
Vier AmightyWind Bediening se 30 Jaar Aanlyn en Elisheva Eliyahu's Verjaarsdag - Deel 2
Vier AmightyWind Bediening se 30 Jaar Aanlyn en Elisheva Eliyahu's Verjaarsdag - Deel 2 Amightywind Ministries 146 Views • 3 months ago

⁣Vier AmightyWind Bediening se 30 Jaar Aanlyn en Elisheva Eliyahu's Verjaarsdag - Deel 2


⁣Gelukkige 30ste Herdenking AmightyWind Bediening en Gelukkige Verjaarsdag dierbare Mamma Elisheva Eliyahu!!! Geniet Deel 2 vir die Lof Eer en Glorie van ABBA YAHUVEH (GOD), YAHUSHUA HA MASHIACH (JESUS ​​DIE MESSIAS) EN DIE KOSBARE RUACH HA KODESH (HEILIGE GEES)!!

Mag ons aanhou om standvastig en getrou aan die Hemel te bly en aan te hou om siele na YAHUSHUA HA MASHIACH te lei en om die Goeie Nuus van Verlossing oor die hele wêreld te versprei!

2:57:22
Vier AmightyWind Bediening se 30 Jaar Aanlyn en Elisheva Eliyahu's Verjaarsdag - Deel 1
Vier AmightyWind Bediening se 30 Jaar Aanlyn en Elisheva Eliyahu's Verjaarsdag - Deel 1 Amightywind Afrikaans 158 Views • 3 months ago

⁣Vier AmightyWind Bediening se 30 Jaar Aanlyn en Elisheva Eliyahu's Verjaarsdag - Deel 1


⁣Ons verheug saam met die Hemel op hierdie dag 4 April 2024 dat AmightyWind Ministry na ons almal toe gebring was!! Ons vier al 'n hele maand fees! 30 jaar aanlyn en nog meer vir die PRYS EER en GLORIE vir ABBA YAHUVEH, YAHUSHUA HA MASHIACH en die KOSBARE RUACH HA KODESH (HEILIGE GEES).

ABBA YAHUVEH het hierdie datum gekies wat ook die dag is wat ons Geliefde Apostel en Profeet Elisheva Eliyahu gebore is. Ons PRYS ABBA YAHUVEH, YAHUSHUA HA MASHIACH en die KOSBARE RUACH HA KODESH vir U, ons Geliefde Mamma Elisheva! Ons vier jou verjaarsdag sowel as die geboorte van AmightyWind Ministry aanlyn vir die volgende 30 dae HALLELUYAH!!!

2:55:47
AmightyWind 28ste Jaar Herdenking Veesviering!!
AmightyWind 28ste Jaar Herdenking Veesviering!! Amightywind Afrikaans 147 Views • 3 months ago

⁣AmightyWind 28ste Jaar Herdenking Veesviering!!


⁣Ons Prys YAHUSHUA HA MASHIACH vir 28 jare en meer wat nog kom. Gelukkige Verjaarsdag AmightyWind Bediening en Gelukkige Verjaarsdag Momma Elisheva, terwyl ons aanhou om die Evangelie te verkondig, en siele na YAHUSHUA HA MASHIACH toe te lei!!

Indien jy YAHUSHUA HA MASHIACH as jou HERE en VERLOSSER wil aanneem vandag, kliek asb die skakel hieronder om saam met my die reddingsgebed te bid en te lees. Indien jy kies om jou Lewe vir YAHUSHUA HA MASHIACH te gee en HOM binne in jou hart te aanvaar, kontak my gerus asb, sodat onssaam met jou kan bly wees.

1:24:16
Geseënde Sukkot 2022!! GELUKKIGE VERJAARSDAG YAHUSHUA HA MASHIACH!!
Geseënde Sukkot 2022!! GELUKKIGE VERJAARSDAG YAHUSHUA HA MASHIACH!! Amightywind Afrikaans 147 Views • 3 months ago

⁣Geseënde Sukkot 2022!! GELUKKIGE VERJAARSDAG YAHUSHUA HA MASHIACH!!

51:40
Net EEN Naam Kan Ons Red: YAHUSHUA HA MASHIACH! Yom Kippur/Dag van Versoening
Net EEN Naam Kan Ons Red: YAHUSHUA HA MASHIACH! Yom Kippur/Dag van Versoening Amightywind Afrikaans 145 Views • 3 months ago

⁣Net EEN Naam Kan Ons Red: YAHUSHUA HA MASHIACH! Yom Kippur/Dag van Versoening

11:10
Donald Trump Lees Vanuit Sy Gunsteling Boek
Donald Trump Lees Vanuit Sy Gunsteling Boek Amightywind Afrikaans 149 Views • 3 months ago

⁣Donald Trump Lees Vanuit Sy Gunsteling Boek


⁣Alhoewel hy van Kersfees praat, en YAHUSHUA HA MASHIACH se geboorte, weet hy nie dat YAHUSHUA op 'n Sukkot gebore was nie. Hy word slegs verantwoordelik gehou vir wat hy weet. Dit daar gelaat, hy erken steeds die geboorte van YAHUSHUA HA MASHIACH JESUS CHRISTUS en hy beskou dit as die ware rede vir die seisoen.

Maria het swanger geword met YAHUSHUA HA MASHIACH op Hanukkah, en HY was gebore op Sukkot.

Hanukkah 2020 het op die aand van Donderdag die 10de Desember begin, en geeindig op Vrydag die 18de Desember. (Sukkot 2020 het op Vrydagaand die 2de Oktober begin en geeindig op Vrydag die 9de Oktober.)

9:00
Alles Wat Versteek Was In Die Donkerte Sal Openbaar Word In Die Lig
Alles Wat Versteek Was In Die Donkerte Sal Openbaar Word In Die Lig Amightywind Afrikaans 146 Views • 3 months ago

⁣Alles Wat Versteek Was In Die Donkerte Sal Openbaar Word In Die Lig


⁣Staan asb saam met ons en bid en tree tussenbeide vir President Donald J Trump en vir die Verkiesings Resultate om regverdig te wees en vir hom om weer eens hierdie Verkiesing te wen. In 2016 het ek geprofeseer aan die wêreld, 5 maande voordat hy die Verkiesing vir President gewen het. Ons bid vir hoë en ongewone guns vir Donald J Trump, spesiaal gedurende hierdie tyd, waar daar baie korrupsie en oneerlikheid is tydens die telling van die stemming en ons bid dat alle stemme vir Trump getel sal word. Laat YAH se wil gedoen word, in YAHUSHUA MASHIACH se Naam, Amen.

9:14
Kom na YAHUSHUA Jesus Christus
Kom na YAHUSHUA Jesus Christus Amightywind Afrikaans 148 Views • 3 months ago

⁣Kom na YAHUSHUA Jesus Christus

⁣Wil jy weet hoekom jy gebore is? Wil jy jou roeping op aarde vervul? As
dit jou begeertes is dan is jou eerste stap na n vervullende lewe om
hierdie verlossings gebed te bid. Jou doel op aarde is om in verhouding
met jou Skepper YAHUVEH/YAHWEH te staan. Jou hemelse Vader verlang dit
van jou, maar dit is jou keuse. Neem die eerste stap deur YAHUSHUA/Jesus
as jou verlosser aan te neem. HY het jou verlos van jou
wetteloosheid/sondes. Sodat wanneer jy HOM met jou mond aangeneem het,
dan kan jy met jou dade wys dat HY jou verlosser is deur die VADER se
instruksies/ gebooie/ wette te onderhou soos die GEES dit op jou hart
skryf, Jer.31:33;Heb.10:16.