Profesie 45 Staan MY Seuns op, soos 'n Gees van Koning Dawid!

11 Views • 24 December 2025
Share
Embed
Amightywind Ministries
Amightywind Ministries
34 Subscribers
34

⁣Profesie 45 Staan MY Seuns op, soos 'n Gees van Koning Dawid!

⁣Geliefde Broers en Seuns van YAHUSHUA HA MASHIACH, Staan op in die naam van YAHUSHUA HA MASHIACH! Staan op #GoliathSlayers want ons roep julle na vore in YAHUSHUA HA MASHIACHS Magtige Naam!

Ons bid dat al ons geliefde broers in YAHUSHUA HA MASHIACH bemoedig sal word deur hierdie woorde uit die Hemel wat deur Apostel en Profeet Elisheva Elijah gespreek is, mag julle hierdie woorde met oop ore ontvang en weet dat ABBA YAHUVEH julle geroep het vir SY oesland om SY werk en wil te doen. Wees bemoedig broers en bly sterk vir YAHUSHUA HA MASHIACH!

As hierdie Profesie jou geseën het en jy hoor die Geliefde Gesalfde Stem van jou HEMELSE VADER YAHUVEH praat met jou, skryf asseblief vir ons en laat ons weet. Ons hoor graag van jou!

Show more
0 Comments sort Sort By